Perth lughawe


SAA Vliegtuig vir vlug na Johannesburg, van Perth Lughawe


SAA


Dis omtrent so veel as wat ons van Perth gesien het!


Kersfees, by Francois en Annabelle in Malmesbury


John en Annabelle, Kers-oggend met van hul persente


Die hele familie! (Amper...)


Meer van dieselfde...


Anneline, Annabelle en Milanka


Annabelle en John, Malmesbury


Ons eet uit by die Cape Town Fish Market, Tygevallei Sentrum


Raai wie?


Belangrike besluite...


Frans lyk gelukkig met sy 'vangs'


John in diepe konsentrasie


Ou kaaps-hollandse huis, Malmesbury


Vissershok pad, tussen Durbanville en Malmesbury


Zebras, Vissershok pad


Zebra


Hier's Mark op sy verjaarsdag, Calendon


Oupa John en John


Oupa John, John, Annabelle en Mark


Frans gee verjaarsdag persente


DIe pad na Bredasdorp


Vissers huise, Agulhas


Die vuurtoring, Kaap Agulhas


Die vuurtoring se ontwerp is gebaseer op die ontwerp van die vuurtoring by Alexandrië, Egipte


Die sandsteen het al vele storm oorleef


Frans, Annabelle, Milanka, Christine, John, Annabelle en Mark by die mees suidelike punt van Afrika, Kaap Agulhas - waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet


Agulhas


Annabelle, Anneline, Christine, Annabellem Milanka, Francois, Frans en John - Kaap Aghulas


Padstal by Bredasdorp


Wingerde net waar jy kyk. Suid Afrika het tans 115,000 hektaar onder wyn druiwe. Teen 8-12 ton per hektaar is dit ongeveer 65miljoen kiste wyn per jaar!


Hoë Kaapse berge!


Hermanus, Annabelle se foto


John in die ou hawe, Hermanus


Hermanus, Annabelle se foto


n Dassie, Hermanus Ou Hawe, Annabelle se foto


Hermanus se walvis museum, Annabelle se foto


Museum, Hermanus


Anneline en John, Wimpy, Hermanus


Annabelle en Mark “Waar's ons kos?”


Anneline, John en Annabelle by die strand, Hermanus


Wit sand, groen berge en mooi huise


Hermanus strand


Hermanus Voëlklip Strand


Annabelle


Wolweneus gewel, Greyton


Annabelle en John, Greyton


Anneline, Greyton


Lieze-Mari, Jo-Ann en Jean-Daniel, Heidelberg


Mark en Annabelle lees


Annabelle, Francois, Frans, Christine en Anneline, Caledon


Daars min dinge so mooi soos Tafelberg gesien vanaf Blouberg


Die Kompanjies Tuin, Kaapstad middestad


Die Parlementsgeboue, Kompanjies Tuin, Kaapse Middestad


Annabelle en John voor Tuyn Huis, Goewerments Laan, Kaapstad


Tuynhuis. Die Staats President se kantore is die vensters op die grond verdieping, onder die afdak, regs van die middelste gedeelte van die gebou.


Eekhoring, Kaapse Tuine


John, Anneline en Annabelle tussen n walvis se kakebene, Museum, Kaapse Tuine


John en Annabelle en vreeslike groot haai kake


Annabelle en gorilla geraamte, Kaapstad Museum


Nicholas J Penny was n vriend wat Afrika Kuns versamel het. Hy het verdwyn tydens n rivier ekspedisie in Suid Afrika. Stukke uit sy versameling is nou in die Kaapse Museum.


Hier's Annabelle gebore!


Annabelle voer die eekhoring


Die Kaapstad Stadsaal, gesien vanaf die Parade


Mark, Annabelle en John by die grag om die Kasteel, Kaapstad


Die voorste binneplein van die Kasteel. Bouwerk aan die Kasteel het in 1666 begin.


Anneline en Annabelle op die Kat se balkon, die Kasteel


Die poort onder deur die Kat, die skei-muur wat die binnekant van die Kasteel in twee binne-pleine verdeel. Die gedagte was om skade tot die binnekant van die kasteel tot een kant te beperk, in n aanval. Die Kasteel is nooit aangeval nie.


Die agterste binne-plein van die Kasteel, met die rekonstruksie van Lady Ann Barnard se poel en die Dolfein Fontein


Die uitsig van die Kasteel se mure, in die rigting van die middestad.


Die Kasteel se kloktoring.


Die vlae wat deur die eue oor Kaapstad gewapper het wapper nou slegs by die Kasteel


Duiwelspiek en Tafelberg, gesien vanaf die Kasteel mure


Tafelberg oorheers alles! Tafelberg is 1085m hoog.


Leeukop, Seinheuwel in die agtergrond, met die stad, die Parade en die Stadsaal in die voorgrond.


Die kabelkarretjie, Tafelberg


Die boonste kabelstasie, met een van die kabelkarretjies in die voorgrond. Sederd 1929 het Kaapstad n kabelkarretjie. Deesdae se karretjies dra 65 passasiers wat teen 10m per sekonde, 900 mense per uur vervoer. Die kabels is 1200m lank en weeg agtien ton. Elke kabelkar se maksimum dravermoê is 5200kg.


Die middestad, Tuine, Tamboerskloof en Oranjezicht in die voorgrond met Leeukop en Seinheuwel, Seepunt daar agter, Robbeneiland in Tafelbaai met Blouberg in die verte.


John en Annabelle op Tafelberg. Te naby aan die rand! (Toemaar - dis eintlik n hele paar meter verder)


Die son pla vir John.


Annabelle


Anneline


Anneline en die kinders op Tafelberg


Bakoven, Kampsbaai, Glen Beach en Clifton


Elke Kapenaar se weerstasie. As daar wolke om die leeu se kop is gaan dit reen


Kaapstad


Die restaurant op Tafelberg, sonsondergang


Die Atlantiese Oseaan, gesien vanaf Tafelberg


Die stadsliggies, Kaapstad middestad


Die Kaapse waterfront


Annabelle en John maak kennis met n paar bekendes


Mark, John en Annabelle in die waterfront


Annabelle en John: Is die Kaapstad Aquarium se glas dik genoeg?


Nar visse, Kaapstad Aquarium


John, Leonard, Joel, Annabelle en Mark, waterfront


John, Mark en Annabelle in die Waterfront


Die Kaapstad hawe en waterfront, Blouberg in die verte


Annabelle ontmoet n verkleurmannetjie


Annabelle, Milanka, Christine en John, Malmesbury


John lyk versigtig!


Annabelle en Milanka


Francois, Milanka en Annabelle


Francois, op sy verjaarsdag. Nog n jaar ouer...


Annabelle, Langebaan


Langebaan, Klein Oestervanger strand


Anneline, Francois, Milanka en Annabelle


John, Annabelle en Milanka, Langebaan


Ratanga Junction, Kaapstad


John, Ratanga Junction.


Oupa en Annabelle, Ingang van die Cobra


Annabelle by n Luislang, Cobra ingang, Ratanga Junction


120km / uur, 2 G's, redelik opwindend.


John is uit soos n kers. Die dag was vir hom te lank.


Century City winkel sentrum


Century City - 400 winkels op 2 vlakke.


Anneline en John, by Winston Rossouw, voorheen van Kaapstad, nou woonagtig in Kanada.


Saasveld, Franschhoek. (Ontwerp deur Anton Anreith)


Saasveld se voordeur


die Franschhoek berge, of the wel “Oliphants Hoek”


Rickety Bridge Vineyards, oorspronklik Paulinas Dal, Franschhoek. Mark was betrokke by die ontwerp van die wyn kelder regs in die foto.


Rickety Bridge herehuis en die ou kelder gebou.


Die ingang van Lanzerac, Stellenbosch.


Lanzerac herehuis, Stellenbosch. Mark was betrokke met die restorasie.


Lanzerac


Annabelle en John by Lanzerac


Die slaweklok, Lanzerac


Annabelle en John gesels met Jerry Sebatjane, Lanzerac


Spier. Mark is moerig want die krag is af en die spyskaart is dus veel kleiner as gewoonlik...


Hans en Mark - gelukkiger die keer!


Annabelle, John en Gustaf kielie n Jagluiperd by Spier.


Butterflyworld, Klapmuts


Butterflyworld, Klapmuts


Butterflyworld, Klapmuts


Butterflyworld, Klapmuts


Annabelle saam met Gielie Junior, Klapmuts


Gielie en Mark, Klapmuts


John en klein Gielie


Klein Gielie, Joan, Gielie, John en Annabelle op die trampolien


Anneline, Judy, Andrew, Hilton, Norbert, Lynn, hul dogter en Annabelle en John - By Norbert se huis in Rondebosch


Hilton, Mark en Norbert


Aandete by die Suliks, Rondebosch


Anneline, Blouberg


Tafelberg, gesien vanaf Table View


n huis wat Mark ontwerp het, Bloubergstrand


Gielie en Elbie du Toit, Welgedacht, Welgemoed


Gielie en Elbie se huis, Welgedacht (ontwerp deur Mark)


Marinda en Franz, Brackenfell


Annabelle, Leriena en John


Mark, Annabelle, Les, Uola, Joh (dad) en Tannie Ria


Mark, Annabelle en John, Kenridge


Uiteet by La Romantica, John, Annabelle, John (dad), Mark en Anneline


Oupa en kleinseun


Annabelle en John, La Romantica


John wag vir aandete


Eben, Ansie en Mariska, Kraaifontein


Mark, Leo Kritzinger en Hans Langhoff by Leo se 1932 Ford V8, EFCC, Parow


Gustaf, Annabelle en John, EFCC vergadering, Parow


EFCC vergadering, Parow


John, Gustaf en Annabelle by Marie en Hans Langhoff se 1938 Hupmobile


Wat n mooi kar!


Annie pleeg verraad by n 1957 Chevrolet


1960 Chevrolet


1957 Chevrolet Bel-Aire


Selfde kar, van agter


Hans en Marie Langhoff, Annabelle en Anneline - Ons speel Canasta - soos in die ou dae!


Alan O'Connor en Anneline, Pinelands


John Heesom-Green


John, Angela, Paul, Anneline


Mark, Annie, John, John, Annabelle en Leriena by die Spur, Tableview


Annabelle proe wafel, Spur, Tableview


John, Annabelle, Oupa John, Leriena en Mark, Kenridge


Mark en Ray Stroud, Observatory


Bernard en Wendy Toyk, Mark en Annie, Bothasig


Annabelle, Anneline en Leon Loots, Oranjezicht


Mark, Heather, Andrew Hodgson, Robert en Vanessa Hodgson


Heather, Andrew, Robert, Vanessa, Annabelle en Anneline


Annie by ons 'ou' kat, Rosie, wat nou aan Andrew behoort


Bobbejaan se kind!


n Chimpanzee by 'Monkeytown', Somerset Wes


Dianne Heeson-Green, Paternoster


Mark en geselskap, Paternoster


Sonsondergang, Paternoster


Ditto


Nog n sonsondergang (selfde een)


Vuurtoring, Paternoster


Aandete, Dianne, Simon en Anneline


Ons voetspore, Paternoster strand


Die huise links onder, behoort aan Charlie Chaplin se familie


Anneline, Christine, John en Annabelle by Dassiesfontein


So lyk die HOP huisies by Caledon


En so lyk die shacks, Caledon


Waar't ek al een van daardie hemde gesien???


Francois by sy video winkel!


binnekant


Riaan Cruywagen lees nog steeds die nuus! (Is dit regtig hy?)


Annie, gefotografeer deur Annabelle


Frans en John, gekliek deur Annabelle


Annabelle


Oupa Frans sny biltong


Frans oefen sy golf


Annabelle, Caledon


Hierdie was ons Avis motor


Frans op die golfbaan


Aksie-skoot!


Annie by n Suid Afrikaanse trig baken, Caledon golfbaan


Die 19de putjie!


Hans en Marie by die lughawe


Oupa John, Annabelle en John by die lughawe


Drie geslagte Jerlings saam


Mark, Annabelle, John en Oupa John