Die boonste kabelstasie, met een van die kabelkarretjies in die voorgrond. Sederd 1929 het Kaapstad n kabelkarretjie. Deesdae se karretjies dra 65 passasiers wat teen 10m per sekonde, 900 mense per uur vervoer. Die kabels is 1200m lank en weeg agtien ton. Elke kabelkar se maksimum dravermoê is 5200kg.
First |
Previous Picture |
Next Picture |
Last
