4x4 Gymcana - hier tel die sekondes!


John, reg vir die aksie!


Derek Roberts en ek in sy Prado - vir hierdie stukkie had ons elkeen n navigator nodig!


Daardie ARB bullbar lyk besonder goed op die Prado.


Ek, John en Derek - die vlaggies dui die roete aan.


Ek hou van hierdie foto - mens kan sien hoe lekker werk die vere.


Vinnig bult af!


Agterwiele in die lug!


En die landing.


Kyk so n RangeRover!


Hier's John, Finnley en Zophia (Derek Roberts se kinders)


Hier's John - einde van die dag!