Annabelle en Taia by die duitse tema restaurant, Cuckoo, Dandenong Ranges


Talita en Anneline binne die duitse tema restaurant, Cuckoo, Dandenong Ranges


Wilhelm, Talita en Anneline klink n kelkie


En ons klap vir die vrolike vermaak!


John by die “grootste Cuckoo klok in die wereld” alvorens, die Cuckoo Restaurant.


Melbourne Museum parkeer garage ingang met die World Heritage Site Royal Exibition Centre in die agtergrond


Melbourne Museum


Melbourne Museum


Melbourne Museum ingang


Ek kan glad nie onthou watse motor hierdie is nie! (Maar dit was 1898 of so iets...)


Thomson stoom motor.


Die wereld se enigste oorblywende “Eerste Generasie Rekenaar” (Dis so helfte van die ding!)


Verskillende soorte antieke doringdraad!


Annabelle, Taia en John


Die Royal Exhibition Centre, n 'World Heritage Site'


Mark


Annabelle en Taia by die Royal Exhibition Centre en Carlton Gardens


Carlton Gardens, Melbourne City


Interesante gebou, Melbourne stad


Melbourne Kuns Museum, sy-ingang.


Melbourne Kuns Museum, dammetjie naby voordeur. Die spikkels is geld!


Taia, Annabelle en John, by die kuns museum.


Die ingang het water wat oor die glas vensters afloop.


Die glas plafon is die grootste ter wereld.


Kuns museum se glas plafon.


Kuns museum se binnehof.


Buite die kuns museum.


Die Westgate Bridge.


Straat kuns, buite die Telsta Dome.


Die Melbourne waterfront.


“Cow in a tree” buite die Telstra Dome in Melbourne waterfront.


Melbourne waterfront.


Melbourne waterfront.


Customs House, Melbourne waterfront.


Customs House.


Trem in die Melbourne middestad.


Wagtende vir die trem!


City Circle trems loop reg om die middestad - heeltemal gratis - elke 10 minute.


Buite die Victoria Parlementsgebou.


Annabelle en Taia, buite die Victoria Parlementsgebou.


Federation Square.


Federation Square.


Binne die een gebou, Federation Square.


Federation Square.


Federation Square.


Katedraal.


Katedraal van binne.


Katedraal van binne. Die stadige kamera-spoed maak dat die mense wasig lyk. Dis nie spoke nie!


Katedraal van buite.


En nog n foto van die Katedraal.


Flinders Straat Stasie, die 'hoof' stasie in Melbourne.


Een of ander baie ou skouburg.


Een of ander nuwe glas boks.


Kersboom in die stad.


Stadsaal, Melbourne middestad.


Oral loop die outydse perdekarre Perde k*k natuurlik lekker in die pad!


Die moderne trems lyk heel anders as die outydses.


Nog n interesante gebou in die middestad.


Baie strate het ook die tremspore. Geen idee wie die ou antie is nie!


Die 'Chinatown' in Melbourne se middestad. Ook geen idee wie die ou is nie!


Straat toneel, Melbourne middestad.


Ek dink hierdie is ook n kuns museum of biblioteek of so iets!


Selfde gebou.


Frankston strand.


Wilhelm, Talita en Mark, Frankston Strand.


Wilhelm en Talita en brakkie.


Frankston.


Anneline en Mark, Frankston.


Nice foto van Willie en Talita.


Vars oesters, Frankston.


Sonsondergang, Frankston.


Sonsondergang, Frankston Strand.


Ditto!


Nog n sonsondergang foto.


Annie en Talita op die strand, Frankston.


Annabelle, Taia en John speel in die see, Frankston.


Frankston Pier.


Ja, OK, ek het gedink dis n nice foto!


Mornington Peninsula, geneem vanaf die Mornington uitkykpunt. (Ja, dis n panorama van vier fotos.)


Mornington Peninsula


The Enchanted Maze. (In Afrikaans: Die baie Duur Doolhof!)


By die Enchanted Maze.


Die doolhof.


Weereens, die doolhof.


Die pragtige tuine by die Enchanted Maze.


Chapmans Point, Mornington Peninsula.


Hier's ons by een van die vele strande langs die Mornington Peninsula Dit was warm en vreeslik baie vliee!


Taia, John en Annabelle.


Weer by Frankston.


Ditto! Diekeer met Annie en Wilhelm.


Willie wys hy's n Springbok ondersteuner!


Annabelle.


Talita en Annie.


Taia, Annabelle en John.


Taia, Annabelle en John. (Check die duik in die agtergrond!)


Annie relax!


Nog n mooi strand, Mornington Peninsula.


Ditto.


Die Westgate Bridge.


Waterfront.


Waterfront, Chanel 7 News se gebou.


Waterfront, Oujaarsaand.


Waterfront, Oujaarsaand.


Taia.


John.


Annabelle.


“Cow in a Tree”, voor die Telstra Dome.


Waterfront, met die Westgate Brug in die agtergrond.


Nuwejaar!


John en brakkie.


Die BMW Edge Pavilion by Federation Square.


Roomys!


Roomys!


Die BMW Pavilion.


Melbourne se Yarra River.


Die Yarra rivier.


Die Melbourne Botaniese Tuine.


Langs die Yarra River in die middestad.


John, in die voorgrond, wys sy warm brak.


John, weet hy's op kamera.


Die Yarra River.


Een van die City Circle Trems, voor Federation Square.


Yarra River.


Ditto.


Ditto.


Op die River Cruise, Yarra River.


Ditto.


Ditto.


Ditto.


Nog n Yarra River foto!


Hel, hoeveel fotos het ek geneem???


Kannie wees nie!


Kuns en die 'big-wheel'.


Hier's die rit amper op n einde.


In die swembad, by Wilhelm en Talita en Taia se blyplek.


Sorrento, Mornington Peninsula.


Die Queenscliff - Sorrento Ferry - wat die smal ingang na die reuse Melbourne hawe oorsteek.


John, Anneline en Annabelle naby Sorrento, Mornington Peninsula.


Anneline, Talita, Wilhelm, Annabelle, John en Taia.


Nog n mooi foto, iewers op die Mornington Peninsula.


Vele bote.


Mooi ou restaurant gebou.


Anneline.


Nog see, nog n kaai, nog bote...


Ek kan nie die brug se naam onthou nie...


Ditto!


Daar's die Melbourne middestad.


So lyk die platteland, naby Melbourne, op pad na die “Great Coast Road” toe.


Geelong.


Ook Geelong.


Geelong. Die see in die agtergrond is die Melbourne baai - Dis baie groot.


Doer in die agtergrond lê Melbourne.


n Mooi ou gebou in Geelong.


Ook Geelong.


Op pad na Torquay, “The Great Ocean Road”.


“Great Ocean Road”


Hier sit ons in Apollo Bay se plaaslike hotel.


John, Taia en Annabelle.


Annabelle en Taia.


Vanselfsprekend.


“The Great Ocean Road”.


Geneem by “The Twelve Apostels”, “Great Ocean Road”.


Hierdie is my gunsteling foto.


Of nee, heirdie ene...


Willie en Annie.


Ander kant toe.


Talita en Anneline.


Taia en Annabelle.


Annabelle en boetie John.


Twaalf Apostels. Nee, en dink nie daar's regtig twaalf nie.


Die Midweek Koerant van Masterton af. As mens die foto instuur, dan plaas hulle dit gewoonlik.


Nog n twaalf apostels foto.


John, tuis op Taia se bed.


Taia, Vader Krismis, John en Annabelle.


By die ingang van Luna Park.


Binne Luna Park.


Luna Park.


Luna Park.


Taia en Annabelle.


Luna Park se hout roller-coaster is die oudste een van sy soort ter wereld.


Met my geluk, was die ding natuurlik “Closed for Repairs”!


John en Anneline.


Luna Park is digby die see, in St. Kilda.


Annie, Taia en Annabelle. (Annabelle is die een met die oop mond!)


Annie en Annabelle.


Ekke.


Nog ene.


Annie en Annabelle en Taia is op die boot. Kry my nie op die ding nie!


Daar's n paar bang mense....


Dis n kotsierlike storie.


Annabelle.


Annabelle en Taia, Luna Park.


Ekke.


Nog n gravity kuller.


Anneline, Talita en John, Melbourne Waterfront.


Ja, so maak mens jou naam gat as niemand jou ken nie...


Die belly dancer sleep almal dansvloer toe - daars tot n manlike belly dancer ook!


Wilhelm se beurt met die belly dancer!


En nog een van Willie.


Ja, OK, dis genoeg.


Ja, nou nie almal se koppie tee nie, maar die dames het dit geniet!


Hier sit ons...


Nog n interesante gebou, Melbourne Waterfront.


Waterfront.


Waterfront - Familie foto.


Nee, ek weet nie hoekom John se oê toe is nie!


OK, Hier het ons almal se onverdeelde aandag.


Nog n nice stadige foto.


John.