Tuisblad

Jerlings

Stamboom

Fotoblad

Immigrasie

Kiwidinge

Stokperdjies

Waar kry

Skakels

Kontak

jerling.co.nz

Kiwidinge • Kiwithings

 

 

Henley Lake, Masterton © M & A Jerling, 2007

 

OK, hierdie is my “Nie-Polities-Korekte” blad. As jy besonde sensitief is, maak die blad toe, kyk na iets anders.

 

So dan en wan raak ek bietjie gatvol met Kiwi Land. Nie gatvol genoeg om terug te trek Suid Afrika toe nie, maar darem. Ek het nou een maal net n kleintjie dood aan n paar Kiwi goeters. Ja. Ek weet ek bly in die platteland, maar glo my, dis dieselfde in die stad. Terloops, ek’s nie alleen nie: Die meeste Suid Afrikaners wat ek nou al raakgeloop het, kla maar so suutjies oor dieselfde goed.

 

Onder konstruksie.

 

Under construction.

© M & A Jerling, 2008

 

 

 

© M & A Jerling, 2008