Tuisblad

Jerlings

Stamboom

Fotoblad

Immigrasie

Kiwidinge

Stokperdjies

Waar kry

Skakels

Kontak

jerling.co.nz

FynskrifFineprint

 

 

Whakapapa Skifield, Mount Ruapehu, Central North Island © M & A Jerling, 2007

 

Fynskrif

Alhoewel die inligting op hierdie webwerf sorgvuldig saamgestel is vra ons dat U onthou dat die inligting slegs as gratis informasie verskaf word. Ons verskaf dus geen waarborg vir die volledigheid, korektheid, polities korektheid, of trouens enige ander korektheid van die informasie nie. Die inhoud van die webwerf is glad nie gewaarborg vir akuraatheid nie, nie vir enige doel nie. jerling.co.nz aanvaar geen verantwoordelikheid vir onakuraatheid, verkeerde of halwe waarhede of enige gebrek aan inligting op hierdie webwerwe nie. Gebruik hierdie informasie op eie risiko. Die verwysing na, skakels tot, vertellinge oorspesifieke doen en late, gebruike en sommer enige iets hier genoem beteken nie dat jerling.co.nz hierdie dinge / gebruike / watookal ondersteun en/of goedkeur nie. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige iets niewat nog te skade wat U moontlik kan lei deur na ons advies te luister. As jy van jou stoel afval wanneer jy ons pittighede lees is die dokters rekening jou probleem. Om van die sielkundige nie eens te praat nie.
Ons gee aan onself die reg om inhoud op hierdie webwerf so gereeld – of ongereeld – as wat ons wil te verander.

Kopiereg
Kopiereg beskerm die inhoud van hierdie webwerf. Embleme vir maatskappye is hul eie en word met hul goedkeuring hier geplaas. Alle ander inhoud is die eiendom van jerling.co.nz en Mark Jerling. Die MJAD embleem sowel as die PRISM embleem is kopiereg. jerling.co.nz sal, indien aangevra, vir U die reg gee om inhoud op hierdie webwerf te gebruik, insluitende vir privaat studie en navorsing. Behalwe vir hierdie gebruike, mag geen deel van hierdie webwerf gekopieer word sonder skriftelike toestemming van die eienaars van jerling.co.nz nie. Aansoeke kan gerig word deur op die “Kontakskakel te klik. Ons verwelkom ook enige navrae met betrekking tot skakel uitruiling tussen U webwerf en ons s’n

 

Notice

While the information on these pages have been added with care, we ask that you remember that the information contained on these pages is supplied free and without any guarantee as to accuracy, completeness, and/or political correctness. The contents of these pages cannot be guaranteed for accuracy, nor for any purpose. jerling.co.nz does not accept any liability for inaccuracies, wrong information or half-truths or the failure to provide or not provide any information on these pages. Any person who uses this information, for whatever purpose, does so at his/her own risk. Reference to any material or links to any material on these pages does not mean that jerling.co.nz supports these materials / links / goods / or whatever. We do not accept any responsibility for anything, and certainly not for any damages you may suffer by following our advice or partaking in methodologies or principles contained herein. If you fall off your chair after laughing at this or anything else on this site then, please be advised that any injury from that fall is entirely your problem. Mental anguish included. We reserve the right to update these webpages as often – or as seldom as we like.

Copyright

All material is copyright. Logos and emblems are reproduced with permission of the relevant copyright and intellectual property rights owners. All other material is the property of jerling.co.nz and Mark Jerling. The MJAD  and PRISM logos are copyright. jerling.co.nz wil, if asked, provide you with the right to use material on this site, including for private study and research. Except for these uses, no part of this website may be copied without written approval of the owners of jerling.co.nz. Applications may be made by sending a request via the “Contact” link. We are happy to receive inquiries with regard to link exchanges between your website and ours.

© M & A Jerling, 2007

 

 

 

© M & A Jerling, 2007